Becoming A Person Of Influence (Paperback)

    Becoming A Person Of Influence (Paperback)

    John C Maxwell
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R349.95

    R279.96

    Amore Bekker bied weekliks die gewilde Tjailatyd op RSG aan tussen 15: 00 en 18: 00 in die middag. Dit is ’n huistoeryprogram met allerlei interessanthede om die pad huis toe korter te maak. “Daagliks net na 17: 00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte. Ek glo dit maak die pad korter, en gee jou idees vir aandete. Almal moet tog eet vanaand! Die afgelope 3 jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe van mense wat vertel van hulle rit saans huis toe. Die briewe is almal geskryf deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sekere briewe is snaaks, ander is roerend. Ek het tien van die gewildste saamrybriewe ook in hierdie boek ingesluit. Kos is 'n bestanddeel van reis, ons almal is op pad ... Dankie dat jy saam Tjaila in die middae, en my ook al gewys het hoe lyk die pad huis toe. Geniet hierdie reisjoernaal!” Amore Bekker Tjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte. Die tema van hierdie boek is reis – deur te tjaila reis ons elke dag saam op RSG. Amore het die verskillende fasette van reis en kos met mekaar gekombineer. Daar is snelwegresepte, dit is voorgeregte. Kronkelpadresepte, waar jy jou tyd neem om