NLV Standaard Swart Met Duimgrepe (Egte Leer)

    NLV Standaard Swart Met Duimgrepe (Egte Leer)

    Standaard Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R695.00

    ’n Spesiale egteleer-uitgawe van die NLV. ’n Geskenk van hoogstaande gehalte.

    Hierdie spesiale uitgawe van die NLV is duursaam gebind en getuig van uitnemendheid en fynproewersgehalte.

    Die volgreinleer-omslag is met sorg uitgesoek. Die unieke merkies op die leer onderskei hierdie Bybel van enige ander en dra by tot die uitsonderlike voorkoms.

    Die beesleer-omslag is dubbel gestik om die tipe duursaamheid te verseker wat van hierdie Bybel ’n erfstuk sal maak.

    Wanneer hierdie Bybel met sorg hanteer word, is dit gewaarborg om ’n leeftyd te hou.

    Spesiale kenmerke sluit in:

    •           Volgreinleer-omslag
    •           Dubbelkolom-uitleg
    •           Merklint
    •           Volkleur-kaarte
    •           Duimdrukke
    •           9 pt lettergrootte