Nuwe Dag (CD)

    Nuwe Dag (CD)

    Rudi Muller
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R110.00

    Rudi Muller se splinternuwe album “Nuwe dag” weerspieël sy passie vir die Here, en elke luisteraar sal uit vollebors wil saam sing! “Nuwe dag”
    sal verseker aanklank vind by enige kind van die Here!

    “Nuwe dag” beskrywing:

    Rudi Muller se splinternuwe album “ Nuwe dag” is hier! Die album spog met 15 snitte wat bestaan uit 4 bekende Engelse liedjies “Same Power”
    “Everlasting God” “I got Saved” en selfs die immergewilde Elvis Presley se “Without Him”
    Rudi neem weereens die pen op en skryf en komponeer 10 Gees en Woordvervulde liedjies op die album!

    Oor die Sanger

    Rudi Muller is n inheemse naam in die Suid Afrikaanse gospel musiekindustrie! Hy stel talle albums onder die vaandel van Vonk Musiek vry. Van sy topverkoper albums sluit die volgende vrystellings in:
    “Deurbraak”, “Tetelestai”, “Loflied” en “Krag in die Naam van Jesus” Rudi word ook uitgenooi om deel te word van die gewilde “Manne wat glo” groep en stel saam met Jan de Wet, Willie Joubert en Leon Ferreira “Manne wat glo - Vol 3” in 2018 vry.