Anderkant Uit: Stories Oor Trauma En Hoop (Sagteband)

    Anderkant Uit: Stories Oor Trauma En Hoop (Sagteband)

    Hanlie Retief
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.00

    R159.20

    ʼn Boek oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom.

    Hanlie Retief, een van die bekendste Afrikaanse joernaliste, vertel die openhartige verhale van mense wat ongekende trauma beleef en tog ook oorkom het. In Anderkant uit kom beroemdes sowel as gewone mense aan die woord. Hanlie skryf oor wat sy in dié mense se oë sien en oor Suid-Afrikaners se uitsonderlike vermoë om trauma te oorkom.