Altyd Daar (DVD)

    Altyd Daar (DVD)

    Juanita Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R109.95

    Available Formats

    Die volle DVD van Juanita se eerste treffer geestelike album Altyd daar opgeneem in 2004 by die Heartfelt Arena. Hierdie hartroerende en intieme DVD sluit in “Dagboek van ‘n ma”, “Altyd daar”, “In die hemel” en ook 2 ekstra kersliedere soos net Juanita kan. Waardevolle toevoeging tot die versameling.