Altyd Daar (CD)

    Altyd Daar (CD)

    Juanita Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R99.96

    Available Formats

    Juanita se 1ste Geestelike album vrygestel in 2004. Met meer as 130 000 eenhede verkoop, is dit een van Juanita se persoonlike hoogtepunte. In haar eie woorde- “Hierdie album het ek opgeneem om dankie te sê vir my Skepper vir al die seën wat Hy oor my lewe stort en ek wou iets teruggee”. Sluit in “Altyd daar”, “In die Hemel” en “My pa is die Koning”.