XXL (CD)

    XXL (CD)

    Kevin Leo
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Vir die afgelope 21 jaar bekoor Kevin Leo ons al met sy pragtige tenoorstem. Hy het ligte klassieke musiek gebring om in Jan Alleman se smaak te val en het gehore bekoor saam met sy sangmaats in Drie van die Bestes, sowel as die Jakkals en Leo groep. XXI is Kevin se eerste geestelike album en

    hiermee wil hy graag dankie sê vir die Godgegewe talent. Die repertoire is keurig saamgestel en beloof om nie teleur te stel nie