Aktiwiteit-Bybel Vir Kinders (Sagteband)

    Aktiwiteit-Bybel Vir Kinders (Sagteband)

    L M Alex & Isabelle Gao
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.94

    R159.95

    Jou kinders sal die waar­hede van die Bybel leer en terselfdertyd pret hê terwyl hulle deel word van elke storie.

    Aktiwiteit-Bybel vir kinders leer kinders wat God se Woord sê terwyl hulle aan prettige akti­witeite en uit­dagings deel­neem. Dié boek bou voort op die sukses van sy voorganger – My aktiwiteit-Bybel.

    Dié aktiwiteitsboek bevat meer as 100 Bybel­­stories wat vir 8-12-jariges geskryf is. Elke storie word afge­rond met uitdagende woord­speletjies en blokkiesraai­sels of ander lekker speletjies, soos kolle­tjies om te verbind en ver­skille om te soek. Die pragtige volkleur-illus­trasies help om God se storie vir kinders le­wendig te maak; van sy liefde vir die mensdom van die begin af met Adam en Eva, en later die lewe, dood en opstan­­ding van Jesus.

    Aktiwiteit-Bybel vir kinders se opvoedkun­dige spe­letjies sal kinders leer en fassi­neer.