Afrikaanse Bybel (1953) Sakpas Zip Acorn (Fleksieband)

    Afrikaanse Bybel (1953) Sakpas Zip Acorn (Fleksieband)

    Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R289.00

    Volledige, leservriendelike Afrikaanse Bybel.

    Volledige Bybel, Afrikaans 1933/1953-weergawe, Sakbybel, akkerbruin fleksieband met goud-op-snee, kantindeks, merklint en ritssluiter. Nuwe leservriendelike uitleg. Naambladsy, kaarte, addisionele inligting en kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui.