Afrikaanse Bybel (1983) Addisionele Hulpmiddels Ingesluit (Hardeband)

    Afrikaanse Bybel (1983) Addisionele Hulpmiddels Ingesluit (Hardeband)

    Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R175.00

    Die volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992.

    Nuwe lesersvriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte, standaardgrootte met merklint.  Kleurvolle hardeband met venstertjie wat teksgrootte aandui.