Afrikaanse Bybel  (1983) Cross Resource (Hardeband)

    Afrikaanse Bybel (1983) Cross Resource (Hardeband)

    Speciality Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    R159.00

    Volledige Bybel, Afrikaans 1983 - vertaling met herformulerings tot en met 1992, standaardgrootte met merklint, nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte. Kleurvolle hardeband met venstertjie wat teksgrootte aandui.