Afrikaanse Bybel (1953) Nuwe Denim Zip Bybel (Fleksieband)

    Afrikaanse Bybel (1953) Nuwe Denim Zip Bybel (Fleksieband)

    Family Bible
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R275.00
    Volledige Bybel, standaardgrootte, denimomslag met ritssluiter en merklint. Nuwe leservriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal. Voorwoord, kruisverwysings, kaarte en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui.