Christenleefstyl Dagbeplanner Vir Die Vrou 2020 (Luukse Leer)

    Christenleefstyl Dagbeplanner Vir Die Vrou 2020 (Luukse Leer)

    Compilation
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R230.00

    Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2020.

    Die Christen-leefstyl dagbeplanner vir die vrou 2020 kombineer styl en inspirasie met ’n gebruikersvriendelike ontwerp wat oorgenoeg skryfspasie en ander kenmerke bied om die beplanning van jou dag en jou lewe ’n plesier te maak. Daaglikse wyshede en maandelike oordenkings sal jou inspireer om jou lewe met kreatiwiteit en grasie te leef.

       Hierdie dagbeplanner bevat volkleurbladsy met inspirerende aanhalings en pragtige foto's!