Aanhanger Of Volgeling? (Sagteband)

    Aanhanger Of Volgeling? (Sagteband)

    Jim Daly
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R149.96

    As president van Focus on the Family, is dit duidelik dat Jim Daly passievol is daaroor om dié wat nie in ’n verhouding met Christus is nie, te bereik en deel te maak van sy koninkryk. Dit is waaroor hierdie belangrike boek, Aanhanger of volgeling? gaan. Soos wat Jim dit self stel: ‘Hierdie is nie ’n boek oor wat verkeerd geloop het in die kultuur nie, maar eerder oor hoe Christene daarop moet reageer.’ Dit is ’n boek wat propvol is van insigte, persoonlike verhale en die uitdagings waarvan Christene moet hoor en waardeur hulle geïnspireer moet word. Jim Daly bring ons terug na die praktiese uitleef van ons Christelike geloof deur ons woorde en dade wat Christus se liefde uitbeeld, aan ander wat Hom nie ken nie.