70X7 Sewentig Maal Sewe (DVD)

    70X7 Sewentig Maal Sewe (DVD)

    Morne Lane
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R79.95

    Sal Rene terugkeer na Pieter toe en haar onlangs gevonde geluk verloor?

    ’n Jong getroude paartjie se seuntjie sterf in ’n motorongeluk waarin die gesin betrokke was en daarna dryf die paartjie uitmekaar. Die man was immers onder die invloed van drank tydens die ongeluk en sy vrou sukkel om hom daarvoor te vergewe. Wat sy nie besef nie, is dat haar man eintlik nie die oorsaak was nie, maar die vraag is, sal sy die eintlike skuldige kan vergewe wanneer sy eendag uitvind?