70 Afrikaanse Kinderliedjies (Box Set CD)

    70 Afrikaanse Kinderliedjies (Box Set CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R109.95

    R87.96

    Indien jou kinders lief is vir musiek, is een ding vir seker, hulle sal mal wees or Brettian Productions se nuutse vrystelling vir kinders, 70 Afrikaanse Kinderliedjies. Dit is 'n versameling van be kende en nuwe kinderliedjies soos Hy hou die hele wêreld, Koning van die oerwoud, Die dapper muis, Stapsoldaatjie, Hy laat die sterre skitter en vele meer.

    Die kunstenaars wat saam gewerk het op hier die produksie sluit in Oom Karoolus & Lente, Wian Vos, Soekie en die Radikids, C-Kruis Kids en meer. As jy jou kinders 'n passie vir die Here en die lewe wil leer, dan is hierdie album die ideale hulp middel. Die woorde is eenvoudig om te leer en baie van die liedjies is op die Woord gebasseer. Met drie CDs propvol lekker saam sing liedjies sal jou kinders nooit veveeld wees nie.

    Vir die lang p ad, skool, kinderpartyjies of net vir die huis, is hierdie kompilasie vol oulike stemme en klanke waarmee kinders sal identifiseer.