6 In 1 Legkaartbybel Jesus En Sy Wonderwerke Sponsgevulde (Kartonboekie)

    6 In 1 Legkaartbybel Jesus En Sy Wonderwerke Sponsgevulde (Kartonboekie)

    Melissa Jensen
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy wonderwerke bewys het! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.   Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!