5 Minute Met Jesus (Sagteband)

    5 Minute Met Jesus (Sagteband)

    Johan Smit & Ander
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R130.01

    R104.01

    12 bekende skrywers en geestelike jeugsangers skryf saam aan die Bybeldagboek wat elke kind hierdie jaar moet lees. In ʼn taal wat hulle sal verstaan, oor issues waarmee hulle elke dag gekonfronteer word en mense na wie hulle sal luister. Met prettige aktiwiteite vir naweke is hierdie ʼn moet vir elke bedkassie.