40 Dae Tot Hoop (Sagteband)

    40 Dae Tot Hoop (Sagteband)

    Ronell Bezuidenhout
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R210.00

    R168.00

    'n Reis deur Lydenstyd

    Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig. Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Dié boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop. ’n Boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.