15 Wette Van Voortdurende Groei (Sagteband)

    15 Wette Van Voortdurende Groei (Sagteband)

    John C Maxwell
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R179.99

    R69.95

    Neem jou persoonlike sukses na die volgende vlak

    Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker?

    John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik.

    Sy kundigheid sal jou help om persoonlike sukses na die volgende vlak te neem. Ag jouself waardevol en voeg waarde tot jouself. Leer jouself om persoonlik te kan groei. Dit is moeilik om te verbeter as jy niemand anders as jouself het om te volg nie. Groei stagneer as jy die spanning verloor tussen wie jy is en wie jy kan wees. Om jouself te ontwikkel kan ontwikkeling in ander bewerkstellig.

    Pas dit toe en word ʼn lewenslange student wie se potensiaal aanhoudend sal groei en nooit uitgeput sal raak nie.