101 Redes Vir 'n Vrolike Dag (Sagteband)

    101 Redes Vir 'n Vrolike Dag (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R49.95

    Available Formats

    Wees in alles dankbaar. 1 Tessalonisense 5:18

    Elke donker wolk het ’n silwer randjie! Soms moet ons eers stilstaan by die klein dingetjies en stukkie vir stukkie ons seëninge tel om te besef daar is meer as wat ons ooit gedink het.

    101 redes vir ’n vrolike dag sal jou uitdaag om elke dag iets te doen wat ’n glimlag op jou gesig sal sit. Hierdie 101 gedeeltes in sakpas-formaat wys jou op die klein dingetjies soos om na ’n pragtige sonsondergang te kyk of iets goeds vir iemand te doen en so die lewe te geniet en elke dag fantasties te maak.

    Dié kragtige stukkies met hul praktiese inslag en pragtige uitleg, maak van 101 redes vir ’n vrolike dag die perfekte geskenk vir die spesiale mense vir wie jy ware geluk toewens.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel 101 Ways to Have a Happy Day