100% Vir Jesus (CD)

    100% Vir Jesus (CD)

    Willie & Wenspan
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R119.95

    Een ding is verseker, sodra Willie & die Wenspan se nuwe CD begin speel, begin jou voete te jeuk, jou hande wil net in die lug gaan en jou hele lyf wil net dans om Jesus te loof. Hierdie produksie is 100% om kinders opgewonde te maak oor Jesus, maar het ook n ernstiger sy om hulle te leer om Hom te aanbid, sowel as God se Vaderhart te verstaan. Fuzz het homself oortref met die produksie om Willie en die Wenspan na hor hoogtes te vat. Mag hierdie CD kinders se lewens verryk en hulle nader aan Jesus bring.