10 Jaar Platinum Treffers (2 CD)

    10 Jaar Platinum Treffers (2 CD)

    Juanita Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R109.95

    R87.96

    Na 10 jaar in die musiekbedryf, het Juanita meer as 40 Top 10 treffers op haar kerfstok. Hierdie dubbel album sluit al die gunstelinge in sedert 1998. Verskeie van die ouer treffers het sy heropgeneem om sodoende ekstra waarde aan die album te heg. Om selfs meer waarde te voeg het sy 2 splinternuwe liedjies opgeneem soos “’n Ewigheid” en die liedjie van die jaar in 2009 “Tussen Woorde”.