Wees Lig (Sagteband)

    Wees Lig (Sagteband)

    Samestelling
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R129.95

    R39.95

    Sit ’n bietjie kleur in jou lewe!

    Vir wanneer jy wil weg-breek van die alledaagse en net weer rustig wil raak, lê daar ure se ontspanning opgesluit in Wees lig.

    Die inkleurboek bied:

    • Meer as 60 pragtige ontwerpe wat iets vir elke smaak bied
    • Kaartjies wat lesers kan verpersoonlik en met ’n spesiale boodskap afrond
    • Skoon bladsye op keersye waarop lesers na hartelus kan skribbel
    • Geperforeerde bladsye om uit te skeur en met ander te deel
    • Inspirerende aanhalings en Bybelverse

    Wees lig sal jou herinner dat jy God se ligdraer is terwyl jy kleur gee aan die see-geïnspireerde ontwerpe en nadink oor die keurig uitgesoekte teksverse.

    Wees lig is spesiaal vir grootmense, maar geskik vir enige ouderdomsgroep.

    Ook beskikbaar in Afrikaans onder die titel Shine