Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)

    Vrede In Sy Teenwoordigheid Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)

    Angus Buchan
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R249.95

    Ons kan nooit té veel tyd saam met God deurbring nie.

    “Ek wens ek het meer tyd gehad om net rustig te word by God.” Daar is waarskynlik bitter min gelowiges wat dit nié al gedink het nie.

    In die 366 grootdruk-dagstukke in Vrede in sy teen­woor­digheid plaas Angus Buchan sterk fokus op die feit dat tyd saam met God een van die belang­rikste ver­antwoor­delikhede is wat elke ge­lowige het. Dit bepaal die diepte van jou verhouding met God.

    Vrede in sy teenwoordigheid is vir elke gelowige wat hunker na meer tyd saam met God. Die feit bly staan: Ons kan nooit té veel tyd saam met God deur­bring nie.

    Ook beskikbaar in Engels onder titel Peace in His Presence.

    Oor die outeur

    Angus Buchan het die roeping ervaar om die evangelie te verkondig, en in 1980 stig hy Shalom Ministries in Suid-Afrika. Hy skryf, neem TV-boodskappe op en reis om die woord van God aan mense wêreldwyd te bring. Hy is voltyds evangelis en ’n gewilde spreker. Angus en sy vrou, Jill, bly op die plaas Shalom in die KwaZulu-Natalse Middelland.