Professionele Jaarbeplanner 2017 Pers Met Rits (Luukse Leer)

    Professionele Jaarbeplanner 2017 Pers Met Rits (Luukse Leer)

    Samestelling
    Free Shipping on Orders over R350!
    Dispatch within 24 working hours
    R249.95

    -          12 maande-beplanner

    -          Ruimte vir persoonlike inligting en belangrike telefoonnommers

    -          Omrekeningstabelle

    -          Lys openbare vakansiedae, skoolkwartale en ’n Christenkalender

    -          Telefoonnommers van tersiêre instellings

    -          Internasionale skakelkodes en tydsones

    -          ’n Jaarbeplanner vir 2017 en 2018

    -          ’n Boodskap van bemoediging en ’n belofte uit die Woord van God vir elke maand

    -          ’n Maandelikse begrotings- en maandbeplanner

    -          Teksvers of aanhaling vir elke dag

    -          Elke dag bevat mini-kalenders van vorige en volgende maande om beplanning te vergemaklik

    -          Sluit ’n Bybelleesplan vir een jaar in

    -          Vaste voornemens vir die jaar

    -          Ruimte vir notas

    -          ’n Aparte adres-en-telefoonseksie

    -          Teksverse vir spesifieke behoeftes

    -          Beskikbaar in drie ontwerpe met rites

    -          Ook beskikbaar in Engels onder die titel Executive Planner 2017