Oomblikke Met God En Vroue (Sagteband)

    Oomblikke Met God En Vroue (Sagteband)

    Samestelling
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R179.95

    Word verkwik en bemoedig deur krag te put uit tyd in God se teenwoordigheid.

    Wanneer die lewe veeleisend raak, is dit belangrik om steeds tyd in te ruim vir ’n paar oomblikke van vrede.

    Oomblikke met God vir vroue kan ’n groot verskil in jou dag maak, en jou voorsien van Goddelike wysheid en insig om jou geloof te versterk en jou te bemoedig. Bring elke dag tyd deur in God se teenwoordigheid en vind nuwe hoop, vrede, vreugde en krag in hierdie oordenkings en Skrifgedeeltes.