NLV Bybel Vir Elke Dag (Hardeband)

    NLV Bybel Vir Elke Dag (Hardeband)

    Joyce Meyer
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.94

    R99.94

    Available Formats

    ‘n Waardevolle hulpmiddel om die Bybel te verstaan en te koester.

    Die Bybel vir elke dag (Nuwe Lewende Vertaling) met notas en kommentaar deur Joyce Meyer, is ‘n waardevolle hulpmiddel om die Bybel te verstaan en te koester.

    Die NUWE LEWENDE VERTALING bied ‘n unieke balans tussen noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid. Verhelderende voetnote maak die Bybel ook ideal vir Bybelstudie. Hierdie opwindende nuwe vertaling sal God se Woord op ‘n kragtige en dinamies wyse kommunikeer.