Met God Op Die Lewenspad (Sagteband)

    Met God Op Die Lewenspad (Sagteband)

    Max Lucado
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R69.95

    R59.00

    Max Lucado moedig jou in 366 dae aan om jou lewenspad saam met God aan te pak.

    Hierdie handige sakpasboekie is ’n samestel­ling van spe­siaal uitgesoekte Skrifgedeeltes en die skryfwerk van Max Lucado.Elke vers en aanhaling vir ’n hele jaar deur die gewilde skrywer Max Lucado beloof ’n verrykende ervaring saam met die Verlosser.

    Wat ook al jou omstandighede Met God op die lewens-pad sal jou help en aanmoedig om die struikel­blokke in jou lewe aan te pak in jou reis saam met God.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Walking with the Savior.

    Oor die Outeur

    Max Lucado is een van Amerika se gunsteling outeurs en daar is al meer as 100 miljoen van sy boeke in druk. Hy en sy vrou, Denalyn, woon in San Antonio, Texas, waar hy dien by die Oak Hills Church