Joyce Meyer Dagbeplanner 2017  (Kunsleer)

    Joyce Meyer Dagbeplanner 2017 (Kunsleer)

    Joyce Meyer
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R179.95

    R10.00

    Word bemoedig deur die topverkopende inspirerende outeur Joyce Meyer se dagbeplanner vir 2017.

    Kenmerke sluit in:

    • Daaglikse en weeklikse inspirasie uit Begin jou dag reg
    • My-week-in-'n-oogopslag beplanners by die begin van elke week
    • 'n Bladsy 'n dag vir afsprake en notas
    • 'n Gebeurlikhede kalender vir elke maand
    • Openbare vakansiedae, skool- en universiteitsvakansiedae
    • Jaarbeplanners vir 2017 en 2018, 'n finansiële beplanners en kalenders
    • Ekstra notabladsye agter-in
    • Spasie vir telefoonnommers en adresse
    • Behulpsame inligting soos omskakelingstabelle, herdenkingsgeskenke, ens.