Inkleur-Inspirasie Vir Meisies (Ringbind)

    Inkleur-Inspirasie Vir Meisies (Ringbind)

    Samestelling
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R129.95

    R39.95

    Available Formats

    Hou jou kleinding besig en leer haar ook speel-speel van God met die Bybelverse en inspirerende aanhalings.

    Fraai, vol krulletjies en draaitjies, vrolike drome – dit is waarvan dogtertjies gemaak is! Daarom is Amylee Weeks se kunswerke in Inkleur-inspirasie vir meisies net wat haar hart (en inkleurpotlode) begeer.

    Hierdie inkleurboek bied:

                        50 pragtige ontwerpe

                        Boekmerke, kaartjies en geskenk-etikette wat sy kan verpersoonlik en met ’n spesiale boodskap afrond

                        Skoon bladsye op keersye waarop sy na hartelus kan skribbel

                        Inspirerende aanhalings en Bybelverse

                        Geperforeerde bladsye in ringbind-formaat om uit te skeur en met ander te deel

    Inkleur-inspirasie vir meisies is die ideale geskenk vir enige dogtertjie sodat sy kan speel en inkleur terwyl sy van God leer.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Inspirational Colouring Book for Girls