Die Woord Elke Dag Bybel Nuwe Testament In 365 Dae (Hardeband)

    Die Woord Elke Dag Bybel Nuwe Testament In 365 Dae (Hardeband)

    Andries Enslin
    Free Shipping on Orders over R350!
    Dispatch within 24 working hours

    R240.00

    R30.00

    Die geleentheid om die Bybel in een jaar te lees.

    Die Woord elke dag Bybel bestaan uit die volledige Nuwe Testament (83-vertaling). Matteus tot Openbaring is verdeel in 365 dele, een vir elke dag om te lees. Andries Enslin het ook 365 oordenkings geskryf om by elkeen van die dele te pas. Dit bied die geleentheid om die Bybel in een jaar te lees.