Die Sleutel Tot Geestelike Groei (Sagteband)

    Die Sleutel Tot Geestelike Groei (Sagteband)

    John F Macarthur
    Free National Shipping on Orders over R250!
    No longer available
    Out of Stock
    Groei jy? Indien nie, of as jy nie tevrede is met die pas waarteen jy groei nie, is hierdie die boek vir jou. Geestelike groei vloei uit die beoefening van beginsels wat die Bybel vir ons gee. Die eindelose seën daaraan verbonde vind ons in 'n goddelike skatkamer wat maklik ontsluit word deur 'n reeks unieke sleutels. Daardie sleutels is die tema van hierdie boek. Kom ontdek die deure tot voortdurende groei en genade en geloof.