My Best Friend's Funeral: A Memoir (Paperback)

    My Best Friend's Funeral: A Memoir (Paperback)

    Bill Jones
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R199.94

    Met bladsye vol name soos Melgisedek, Mefiboset en Meselemja, honderde stories–sommige aangrypend, ander snaaks en nog ander wat selfs grusaam is, soms
    moeilike teologie en vreemde visioene is dit verstaanbaar dat die Bybel ‘n mens verward en oorweldig kan laat voel. Hoe pas alles nou eintlik inmekaar?
    Stel jou egter voor dat die Bybel ’n groot legkaart is. Dit is baie makliker om uit te werk hoe om die stukkies in mekaar te laat pas as jy die prentjie op die boks voor jou het en die hoeke en stukkies met reguit kante as gids. Dit gee aan jou as’t ware die sleutel om die geheim van die legkaart te ontsluit. Ontsluit die legkaart van die Bybel
    is so ’n sleutel dit voorsien die leser van ’n geheelbeeld, en deel die Ou en Nuwe Testament op in sinvolle tydvakke wat help om ’n spesifieke Bybelgedeelte in kronologiese konteks te plaas en te verstaan hoe die verskillende dele van die Bybel inmekaarpas. Ontsluit die legkaart van die Bybel is geskik vir mense met min of geen kennis van die Bybel nie, sowel as pastors en ander kerkleiers wat aan ander die boodskap van die Woord wil oordra.