NLV Nuwe Testament Mini Wit/Groen (Sagteband)

    NLV Nuwe Testament Mini Wit/Groen (Sagteband)

    Wil Vosloo & Andrie Du Toit
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R39.95

    R20.00

    Die Nuwe Testament van die NUWE LEWENDE VERTALING se hersiene uitgawe is nou beskikbaar in 'n splinternuwe en opwindende formaat! Hierdie handige Bybel in mini-formaat word horisontaal gedraai wanneer jy dit lees. Dit is gerieflik om oral met jou saam te neem en kan selfs in jou broeksak pas.