'N Liedjie Vir Anine (Sagteband)

    'N Liedjie Vir Anine (Sagteband)

    Elsa Winckler
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R170.00

    Zander bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. Sy nuwe aangetroude familielid, Anine, maak nie die lewe makliker nie. Anine moet ‘n artikel oor Zander skryf en so kruis hulle paaie weer.

         Zander Breedt is ‘n Afrikaanse sanger. Hy bid en lees Bybel, maar kry nie antwoorde nie. En sy nuwe familielid, Anine, ‘n joernalis, maak sake nie makliker nie. Anine word bewus van Zander se frustrasies, maar sukkel net so met haar eie seer.

         Dan moet sy ‘n artikel oor Zander skryf. Sy kan nie eens praat met hom sonder om haar woorde te verloor nie, wat nog te sê ‘n onderhoud met hom voer!

     

    OOR DIE OUTEUR

    Elsa Winckler is ‘n gewilde skrywer van liefdesverhale. Sy het al die gesagte ATKV-Woordveertjies gewen vir Tussen jazz en rock (LAPA) in 2010, Te eenders, te anders (Satyn) in 2014, en Liefde in laslap (Satyn) in 2016. Sy woon op Bettysbaai