John C Maxwell A5 Zip Dagbeplanner 2017 (Black) (Kunsleer)

    John C Maxwell A5 Zip Dagbeplanner 2017 (Black) (Kunsleer)

    John C Maxwell
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R249.95

    Word geïnspireer deur die inhoud van Maxwell se boeke.

    Die John C. Maxwell bestuursdagbeplanners spog met 'n nuwe buitebladontwerp met 'n leerafwerking en handstikwerk en bevat inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkopers Sometimes You Win, Sometimes You Learn en Success One Day at a Time.

    Eienskappe sluit in:

    • Inspirerende daaglikse aanhalings
    • Maandelikse en weeklikse inspirerence leesstukke
    • Openbare vakansiedae, skoolkwartale en kontakbesonderhede vir alle universiteite
    • Blanko bladsye vir persoonlike notas
    • Bladsy-'n-dag (07:00 tot 19:00 plus na-ure)