Inkleur-Pret Uit Die Bybel (Sagteband)

    Inkleur-Pret Uit Die Bybel (Sagteband)

    Samestelling
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R29.95

    64 pragtige illustrasies van Genesis tot Openbaring vir kleingoed om in te kleur.

     

    Wat ’n avontuuur! Jou kinders kan met hulle inkleurkpotlode deur die Bybel reis – van Genesis tot Openbaring.

         Prentjies geneem uit My eie inkleur-Bybel met teks­verse neem kinders op ʼn reis deur die Bybel terwyl hulle leer van God se liefdevolle sorg. Hierdie inkleurboek sal kleingoed se verbeelding en kreatiwiteit stimuleer en terselfdertyd liefde vir hulle hemelse Vader aanmoedig met 64 pragtige illustrasies om in te kleur.

    Inkleur-pret uit die Bybel is die ideale geskenk vir 6- tot 10-jariges om die wêreld van die Bybel te verken.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Bible Story Coloring Fun.