Hatikvah: Land Van Hoop Herdruk (Sagteband)

    Hatikvah: Land Van Hoop Herdruk (Sagteband)

    Marzanne Leroux -Van Der Boon
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.00

    R49.95

    Rivkah hoor sy is swanger. Terwyl sy worstel oor die
    ongebore kind se opvoeding, kyk Marc deur kunstenaarsoë
    na kinders rondom hom. Kort daarna verloor sy die ongebore
    baba in ’n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en
    Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle twee. Sal Rivkah
    weer kans sien om swanger te word en in die Land van Hoop
    saam met Marc hoop vir die toekoms vind?
    Rivkah has learnt that she is expecting her and Marc’s
    first-born. While struggling with questions about the
    upbringing of the unborn, Marc is seeing children
    through his artist’s eyes. Then Rivkah has a
    miscarriage. Unanswered questions between Marc and
    Rivkah lead to tension between them. Would she be
    prepared to fall pregnant once again and find hope for
    their future in the Land of Promise?