Staan Vir Jesus! (Sagteband)

    Staan Vir Jesus! (Sagteband)

    Lukas Korff
    Free Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R99.00

    Lukas Korff is ‘n baie bekende rekordbreker...hy sê nooit nee nie en aanvaar elke uidaging wat iemand vir hom gee. Hierdie boek is ‘n geestelike boek van 100 boodskappe wat Lukas geskryf het op sy 3000km reis op ‘n saallose tandemfiets. Dit sal jou op ‘n reis neem van herontdekking en transformasie