A Tot Z Van Berading

    A Tot Z Van Berading

    Gary Collins
    Free National Shipping on Orders over R250!
    Dispatch within 48 hours
    R190.00
    Die A tot Z van berading is die mees omvattende beradingsgids in Afrikaans vir sielkundiges, pastore, maatskaplike werkers en lekeberaders; trouens, vir elke persoon wat ander mense wil help om hul p robleme te bowe te kom en 'n vervulde lewe te lei.

    Die A tot Z van berading benader 'n wye reeks kwessies vanuit 'n Christelike perspektief, insluitend persoonlike kwessies, ontwikkelingskwessies, in terpersoonlike kwessies, identiteitskwessies, familie- en gesinskwessies, en 'n verskeidenheid ander probleme.

    Elke hoofstuk bevat 'n gevallestudie, Bybelse beginsels en omvattende inligting oor die oorsake en gevolge van elke probleem, en gee volledige riglyne vir die berading van mense wat daarmee worstel.